Stadig & bestendig wen ook die wedloop

Haastige hasie? Of stadige skilpad? Nou, meer as ooit, behaal mense sukses op verskillende ouderdomme. Doen dinge dus volgens jou eie pas

Deur LYDIA VAN DER MERWE
Hieroor Praat Ons


HHy het sy hoërskooljare afgeskop as ’n mannetjie wat 58 kg weeg. Te klein vir die A-rugbyspan. Dus het hy vir die o.14B-, o.15Ben o.16B-spannetjie uitgedraf. “Maar daar was iets aan daardie kind. Dis moeilik om te definieer . . . Durf, volharding,...

Read latest Sarie Gesond online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans