VENEERS

Jy sal nie net met selfvertroue kan glimlag nie, maar ook jonger lyk dr. Heinrich Sander

Estetika


PRYS R10 000 per tand Veneers word oor die voorkant van jou tande gepas en verberg verkleurde, afgesplinterde of misvormde tande. Die proses is nie so ingrypend nie en dit maak ’n drastiese verskil. Jy kan enkele of meer tande laat veneer,...

Read latest Sarie Gesond online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans