DIE MOOiSTE GLIMLAG

Jou glimlag weerspieël vreugde en geluk, maar as jy nie mooi tande het nie, kan dit ’n demper daarop plaas. Deesdae is daar egter ’n tandheelkundige oplossing vir elke probleem, selfs al het jy ’n tand verloor

Deur RIETTE RUST
Estetika


Jy verdien om sonder skroom te kan glimlag, maar as jou tande gevlek, afgesplinter of beskadig is, sal jy selfbewus wees. Moenie voel jy is gedoem nie, jy kán weer uitbundig lag. “Kosmetiese tandheelkunde verbeter nie net die voorkoms van jou tande...

Read latest Sarie Gesond online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans