Botoks se vele gebruike

Dit word deesdae as wondermiddel vir talle mediese probleme besing. Die nuutste: Botoks kan dalk die simptome van seisoenale rhinitis verminder. En werk dit selfs vir depressie?

Deur RIETTE RUST
Om Te Weet


Botoks is nie meer net vir jou gesig nie, maar word deesdae ook in verskeie ander dele van jou lyf ingespuit. Soos jou voete, blaas en vagina. Selfs jou kakebeen as jy ’n tandeknerser is. Natuurlik nie vir mooi lyk nie, maar om mediese redes. Omdat...

Read latest Sarie Gesond online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans