Botoks? MOET EK?

As dit voel asof almal om jou botoks kry, is jy nie ver verkeerd nie. Dis die gewildste nie-indringende estetiese prosedure ter wêreld. Maar kan dit werklik al jou plooie ‘wegtoor’? En gaan jy nog soos jý lyk, of gaan jou gesig onnatuurlik styf span?

Deur MONICA VAN DER WALT
Estetika


BBotoks is die nie-indringende estetiese prosedure wat die laaste paar jaar wêreldwyd die meeste in aanvraag was. Net in 2021 is sowat 7 miljoen prosedures gedoen, volgens die jongste verslag van die internasionale vereniging vir estetiese plastiese...

Read latest Sarie Gesond online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans