KIES JOU KOOKOLIE REG

Die antwoord vir goeie gesondheid lê nie by een soort kookolie nie, maar bietjies van verskillendes, sê Mariza van Zyl, geregistreerde dieetkundige van BeterEet, ’n aanlyn praktyk

deur LYDIA VAN DER MERWE KONTAK Mariza: mybettereatplan.co.za, mariza@bettereat.co.za, mybettereatplan op Facebook en @bettereat.betereet op Instagram
Kos | Om Te Weet


KANOLA-OLIE Gemaak van die raapsaadplant se geparste pitte, bevat dit baie onversadigde vette en die minste versadigde vet van alle groenteolie. Dis een van net ’n paar groenteolies wat ’n goeie bron van omega-3-vetsure is. Die verhouding van omega-6...

Read latest Sarie Gesond online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans