DIE GROOT O

Kortliks


Die manier waarop ’n vrou se lyf beweeg terwyl sy loop, kan aandui wie ’n vaginale orgasme kan kry. Dié seksuele respons beteken jy het waarskynlik ’n soepel bekken en ruggraat. Wat verklap word deur die langer treë wat jy dan gee.

Read latest Sarie Gesond online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans