NA WATERS WAAR RUS IS
Ons ervaar ’n behaaglike gevoel van vrede en vreugde wanneer ons by water is. Só asof daar ’n herset-knoppie gedruk word. Uitgelate, kalmer . . . Dis ook die inspirasie vir modes sag, vloeiend en aards
deur AMARIA CARSTENS teks LYDIA VAN DER MERWE foto’s CASS COLLETT
Mode
Beige V-nek-maksirok van linnemengelstof (R379), Foschini. Naaswit tulle-rompsleep (prys op aanvraag), Stephen van Eeden. Swarten-wit gestreepte syagtige serp om kop (R199), H&M. Gordelhandsak (R550), Asha Eleven. Goue bandjiesblokhakskoene (R549),...
Read latest Sarie Gesond online.
Online newspapers
at PressDisplay.
Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans