Pandemie straf ons kinders
Deur LIANI JANSEN VAN RENSBURG
Hieroor Praat Ons
Die pandemie het soos mis voor die son weggetrek, maar steeds sukkel baie van ons. Hoeveel te meer ons kinders? Kan die trauma van die twee Covid-jare ’n blywende invloed op ’n kind se persoonlikheid hê? Kenners praat selfs van ’n tweede pandemie om...
Read latest Sarie Gesond online.
Online newspapers
at PressDisplay.
Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans