6

Dieet en aanvullings kan help

Die beenmassa van osteoporose-lyers wat rook, is gewoonlik 15-25% minder as nie-rokers s’n Teréza Hough

Om Te Weet


Kalsium en vitamien D is die belangrikste voedingstowwe wat jou teen osteoporose kan help beskerm, sê Teréza. Kalsium bou bene en hou dit gesond, terwyl jou liggaam vitamien D nodig het om kalsium te gebruik. Kinders en tieners (asook swanger en...

Read latest Sarie Gesond online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans