Verrassings pakkie

Maak die voëlbak vol, raap jou verkyker op . . . en verlustig jou in die veervolkies se dramas. Sommer net daar in jou tuin. Dis ’n siel-elikser soos min

Deur LYDIA VAN DER MERWE
Met Sarie


Vir my het dit met die rooibeksysie begin. Piepklein harlekyne met lawwe rooi “maskertjies” oor die oë en pienkrooi magies. In ’n wolk sal hulle op die voëlbak toesak – en net so skielik weer padgee. En my afgehaal laat wonder of die voëlkos geweeg en...

Read latest Sarie Gesond online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans