Vlytige hande . . . f linke kop
Ons leef al hoe meer abstrak, in ons kop, of in die kuberruim, en ons verhoudings en geestelike gesondheid ly daaronder. Maar wanneer jy handwerk doen, word goedvoelhormone afgeskei, kalmeer jou brein en beleef jy as’t ware ’n digitale detoks
Kalligrafie dwing my om asem te haal
LEESETTE TURNER apteker
Deur MARGUERITE VAN WYK
Inspirasie
Sommige se hande speel met klei, ander se vingers knie deeg, werk klein stekies in materiaal of maak sierlike krulle in ink. “Handwerk is prakties en kreatief, dit anker ons in die hede,” sê Christi Gadd, ’n kliniese en neurosielkundige van Pretoria....
Read latest Sarie Gesond online.
Online newspapers
at PressDisplay.
Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans