Net ’n bietjie liefde

deur LYDIA VAN DER MERWE
Laat Jou Dink


“Kyk hoe lyk jou mint,” raas Ben. Ons staan in die flou winterson en bekyk wat eens ’n welige groen kruisement-akkertjie was. Nou veg net ’n paar droë takkies dapper teen die elemente. Ek verduidelik van min son, baie reën, die katte wat die sagte...

Read latest Sarie Gesond online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans