Karoo se kind

Daar’s iets aan die Karoo. Die dorre landskap en sy mense, die sterre wat soos ’n kwilt aan die hemelruim hang. Vra jy David Ralph Viviers, akteur en die skrywer van Mirage*, sal hy sê dis die plek waar stories en herinneringe versteek is

Daar is ’n skoonheid moeilik om te verwoord as jy deur die vlaktes ry David

deur LIANI JANSEN VAN RENSBURG
Inspireerder


Wat beteken die Karoo vir jou? Ek kry altyd die gevoel tyd verloop ’n bietjie anders daar. Bo jou is die sterre en onder jou voete die fossiele – jy kan nie help om te dink aan die miljoene jare, ligjare en eindelose kosmos wat rondom jou uitstrek...

Read latest Sarie Gesond online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans