Outlive: The Science and Art of Longevity deur dr. Peter Attia saam met Bill Gifford, Vermilion (R369)

Inspirasie


Attia se eerste boek word die nuwe Bybel van langlewendheid genoem. Hy verken dieselfde terrein as die een waarmee sy podsending, The Drive, sowat ’n miljoen volgelinge gekry het. “Die kanse is oorweldigend dat jy gaan sterf aan hartsiekte, kanker, ’n...

Read latest Sarie Gesond online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans