’n Perd my terapeut

Die grootmenswêreld was sy nemesis. Keer op keer het Anton Pretorius tou opgegooi – na drank en dwelms gegryp. Tot die dag dat hy vir Roman ontmoet het

Perde se emosionele intelligensie maak hulle goeie terapiediere dr. Gail Venecourt

My Storie


My lewenslange stryd met verslawing, angs en depressie het my en my gesinslewe tot op die rand van verwoesting gebring. Op 37 was ek platsak, werkloos en my vrou en driejarige seuntjie halfpad by die deur uit. Die naweek wat ek in ’n tronksel moes...

Read latest Sarie Gesond online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans