COWBOY-KOS MET BIERBROODJIES

(oorkant)

BRAAIKOS


Perfek vir ’n middel-van-die-week-braai. Jy het nie ’n reusevuur nodig om die broodjies te braai nie, en die cowboy-kos maak jy gou genoeg in jou lugbraaier sodat jy steeds ná werk kan braai! COWBOY-KOS 2 x 200 g-pakke repiespek (streaky bacon), in...

Read latest Lugbraaier online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans