GEROOMDE SPINASIE MET HOENDERKWARTE (bl. 44)

HOENDERGEREGTE


Steeds een van my gunstelinge – ek is mal oor spinasie in enige vorm. Met geroosterde hoender is dit ’n alles-in-een-ete. Ek lugbraai eers die hoender, en die vet wat in die mandjie agterbly word die spinasie se sous. Genoeg vir 4-6 1 hand vol vars...

Read latest Lugbraaier online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans