PERFEKTE VARKVLEIS

Suid Afrikaanse maer varkvleis is tans die mees bekostigbare proteïen op die winkelrakke. Met ’n paar eenvoudige wenke kan jy elke keer heerlike varkgeregte voorsit

SA PORK PROMOSIE


MAER VARKVLEIS EN GESONDE GEWIG Maer varkvleis kan ‘n gesonde komponent van jou dieet wees mits dit matig geëet word as deel van ‘n voedsame eetplan vir gesonde mense. > PROTEÏEN Vark verskaf sowat 27 g proteïen per 100 g vleis, wat binne die...

Read latest Lugbraaier online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans