AMPER GROOT...

Maak jou kind reg om die nes te verlaat? Hier is raad vir uitdagings in die lewe van jou ouer tiener Deur JACO HOUGH- COETZEE & PIETER VAN ZYL

AMPER GROOT …


DIE avontuur van die skooljare is byna verby! Al die jare was jou kind, wel . . . ’ n kínd in die huis. Eers jou kleinding wat onder jou vlerk geskuil het en wat jy kon pamperlang. Toe ’ n laerskoolkind vol oulike sêgoed en streke. Daarna ’ n jong...

Read latest Huisgenoot Ouerskap online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans