Ontwikkel jou baba se BREIN

DIE EERSTE 1000 DAE VAN LEWE: BEGIN REG!


“Praat met jou baba,” sê Melodie. “Raak aan elke ding waarmee hulle in aanraking kom en noem die ding se naam. Noem elke liggaamsdeel en kledingstuk terwyl jy jou baba bad en aantrek. “Gee name vir al die mense en diere in jou baba se direkte omgewing...

Read latest Huisgenoot Ouerskap online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans