TYD OP DIE MAGIE

DIE EERSTE 1000 DAE VAN LEWE: BEGIN REG!


Een van die belangrikste spierontwikkelingsmylpale vir babas is om beheer oor hul kop te kry, sê Carly. “Van geboorte af verander die kind se liggaamshouding vanaf ’n stywe klein balletjie tot ’n oper liggaamsposisie soos wat die kind meer beheer oor...

Read latest Huisgenoot Ouerskap online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans