Kry kinders AAN DIE BEWEEG

Kenners deel praktiese wenke om jou kind aktief te kry – sonder die klagtes en lang gesigte Deur JOHANÉ SCOTT

KRY KINDERS AAN DIE BEWEEG


IN JOU jong dae het jy waarskynlik min aanmoediging van jou ouers nodig gehad om buite in die modder te baljaar of boom te klim. Maar deesdae is die lewe anders. Kinders se dagboeke is net so vol soos hul ouers s’n. As die naweek aanbreek, plof die...

Read latest Huisgenoot Ouerskap online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans