Die FOON- FAKTOR: Stel gesonde GRENSE

Boer jou kinders heeldag aanlyn? Is jy bekommerd oor skermtyd en die gevare van sosiale media? Hier’s raad oor hoe jy jou kind se verhouding met hul foon kan bestuur Deur COLIN HENDRICKS

DIE FOON-FAKTOR: STEL GESONDE GRENSE


“MAAR almal het dan al ’ n foon; hoekom mag ek nie een kry nie?” kla jou kind. Of: “Maar hoekom mag ek nie op Instagram gaan as al my maats daarop is nie?” Of: “Nee, ek kyk nié te veel video’s op TikTok nie – hoekom moet ek my foon wegbêre?” En as jy...

Read latest Huisgenoot Ouerskap online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans