Geld groei nie aan bome nie

NUTTIGE LEWENSLESSE


“Bepaal ’ n sakgeldbedrag wat gepas is vir jou kind se ouderdom. Baie ouers volg tans ’ n riglyn van R10 per lewensjaar, byvoorbeeld R120 sakgeld per maand as jou kind 12 jaar oud is. Sorg altyd dat jou kind goed versorg is met wat hulle nodig het.”

Read latest Huisgenoot Ouerskap online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans