JY ONDERSKEI NIE TUSSEN MENSWEES EN GEDRAG NIE

BREEK JY EERDER AS BOU?


Jou kind moet nooit dink hulle is ’ n teleurstelling nie – eerder dat sekere gedrag nie na wense was nie. “Hulle moet verstaan dat hul gedrag teleurstellend was,” sê Eloise, maar dit is belangrik om ’ n onderskeid tussen jou kind en hul gedrag te tref...

Read latest Huisgenoot Ouerskap online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans