JY IS OORBESKERMEND

BREEK JY EERDER AS BOU?


As ouers oorbeskermend optree, kan dit kinders in hul vermoëns laat twyfel, sê Eloise Spengler, voorligtingsielkundige van Hartbeespoort. As jy uit die staanspoor waarsku, kan dit jou kind laat voel hulle kan dit nie doen nie. Eloise verduidelik jy...

Read latest Huisgenoot Ouerskap online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans