BREEK jy eerder as BOU?

Ouers bedoel dikwels goed, maar veroorsaak onbewustelik skade aan hul kind se selfbeeld. Hier is agt dinge wat jy liefs nie moet doen nie Deur CARLA COETZEE

BREEK JY EERDER AS BOU?


JOU liefde vir jou kind ken geen perke nie en jy wil jou spruit help op enige manier wat jy kan. Jy beskerm hulle teen die wêreld. Jy ry agterna as hul wiskundeboeke tuis agterbly. Jy takel laatnag ’ n vergete skooltaak. Jy onthou om voor skool gou in...

Read latest Huisgenoot Ouerskap online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans