MOTIVEER JOU KINDERS op die regte MANIER

Wanneer motiveer jy jou kind en wanneer is die druk net té veel? Vind so ’ n gesonde balans

Deur JANA VAN DER MERWE
MOTIVEER JOU KINDERS OP DIE REGTE MANIER


DIT was die groot eindstryd waarna haar laerskoolseun Ben* ( 9) en sy spanmaats die hele rugbyseisoen lank uitgesien het. Melissa* ( 38), ’ n tuisblyma van Johannesburg, was daar om haar kind te ondersteun toe hy opgewonde saam met sy spanmaats op die...

Read latest Huisgenoot Ouerskap online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans