Die EERSTE DUISEND DAE VAN LEWE: Begin reg!

Die eerste duisend dae is kritiek belangrik vir jou kleinding se ontwikkeling later in die lewe. Kenners gee raad oor wat jy alles kan doen en hoe jy jou kleingoed kan bystaan om hul mylpale te bereik Deur MARELIZE GRBICH

DIE EERSTE 1000 DAE VAN LEWE: BEGIN REG!


DUISEND dae. Dit klink dalk soos ’n vreeslike lang tyd, maar wanneer jy besef hoe baie dinge jou klein wonderwerkie alles in die eerste duisend dae moet baasraak, sal jy wens die tyd kon stadiger verbygaan sodat jy meer tyd kon hê om by dit alles uit...

Read latest Huisgenoot Ouerskap online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans