NET 3 – en reeds DEPRESSIEF

Die toestand neem ál meer toe onder jong kinders – dít is waarna jy moet oplet Deur KIM ARENDSE

NET 3 - EN REEDS DEPRESSIEF


STEL jou ’ n kind voor wat so neerslagtig is dat niks hom vreugde bring nie – nie ’ n nuwe speelding, ’ n lekker uitstappie of sy ma se aanraking nie. Boonop het hy nog nie die vermoë om dié gevoelens te herken of die woordeskat om dit uit te druk...

Read latest Huisgenoot Ouerskap online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans