Haal die ANGEL uit ANGSTIGHEID

Skool, boelies, ’ n berg skoolwerk wat hulle laat naels kou . . . Verskeie dinge kan angs in kinders na vore bring. Hoe hanteer jy as ouer dit? Deur MARELIZE GRBICH

HAAL DIE ANGEL UIT ANGSTIGHEID


JY KAN nie jou vinger daarop lê nie, maar jou kind tree deesdae anders op. Stiller, meer buierig of huilerig. Klouerig of meer afgesonder. Bang of bekommerd. Dalk opstandig. Kan dit wees dat jou seun angstig voel? Of dat iets aan jou dogter se binneste...

Read latest Huisgenoot Ouerskap online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans