Kommunikasie met juffrou

Hoe kommunikeer jy op ’ n sinvolle manier met jou kind se onderwyser sodat dit tot wedersydse respek kan lei? Deur CARLA COETZEE

KOMMUNIKASIE MET JUFFROU


DIE begin van ’ n nuwe skooljaar beteken vir die meeste kinders ’ n nuwe klasonderwyser – of jou kind nou na ’ n nuwe skool gaan of bloot van graad verander. Nou moet jy opnuut ’ n verhouding met die onnie vestig sodat jy op hoogte kan bly van wat in...

Read latest Huisgenoot Ouerskap online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans