WEES EMOSIONEEL DAAR VIR JOU KIND

’N GESUKKEL MET SKOOLWERK


As jou kind swak vaar omdat hulle ongelukkig is, moet jy die oorsaak vasstel, sê Lizette Erasmus, ’ n opvoedkundige sielkundige van Pretoria. As jou kind ongelukkig is of geboelie word, benodig hulle jou steun en empatie. “As hulle sê hulle voel...

Read latest Huisgenoot Ouerskap online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans