BENUT EKSTRA KLASSE EN AANLYN VRAESTELLE

’N GESUKKEL MET SKOOLWERK


Talle universiteite bied in die Junievakansie ’ n winterskool in wiskunde en wetenskap vir gr. 10- tot 12- leerders aan, sê Adel Jacobs van die Suid- Afrikaanse Onderwysersunie. Doen by die skool navraag oor kenners wat ná skool ekstra klasse aanbied...

Read latest Huisgenoot Ouerskap online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans