MY KIND is stug

Wat is die gevaartekens? En hoe benader jy dit as jou kind swaarkry en bly swyg? Deur JACQUES MYBURGH

MY KIND IS STUG EN GEHEIMSINNIG


JOU kind se gedrag het verander. Jou peuter is skielik aggressief, knou maatjies af of teken ontstellende prentjies. Jou sonnige tienerkind van vroeër trek nou net die skouers op as jy vra wat fout is. Daardie aansteeklike lag het stil geraak. Jy weet...

Read latest Huisgenoot Ouerskap online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans