Help! MY KIND IS

Een van ouers se grootste vrese is dat hul kind geboelie word, maar hoe gemaak as jou kind die een is wat ander afknou? Verbeter só jou kind se gedrag

Deur CARLA COETZEE
HELP! MY KIND IS DIE BOELIE


JY HET ál jou planne agtermekaar vir die dag as jy moet hoor jou kind word geboelie, want behoed enigiemand wat jou kleintjie wil seermaak. Maar dan word jy op ’ n dag ingelig: Jou kind word nie geboelie nie; jou kind ís die boelie! Hoe nou gemaak? Jy...

Read latest Huisgenoot Ouerskap online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans