SIT ’ N BOELIE SO KOUD

BASTA MET BOELIES


In haar boek gee Jo Hamilton dié wenke vir kinders wat teen ’ n boelie te staan kom: Hou van jouself soos jy is. Lei die boelie se aandag af. Vra vrae. Ignoreer die boelie. Loop weg. Komplimenteer die boelie. Vra ’ n volwassene om hulp.

Read latest Huisgenoot Ouerskap online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans