OUDERDOMSGEPASTE DISSIPLINE

Die wyse waarop dissipline toegepas word, moet altyd gepas wees vir ’ n kind se ontwikkelingstadium, benadruk Rosa.

DISSIPLINE WAT WERK


“Babas doen dinge om hul ontwikkelende vaardighede te toets, maar verstaan nog nie gevolge en reg of verkeerd nie. Dus sal ‘ dissipline’ nie vir hulle werk nie. Hulle het bloot warm, liefdevolle sorg nodig om veilig te voel. As Baba dus byvoorbeeld Ma...

Read latest Huisgenoot Ouerskap online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans