WAT JY NIÉ MOET doen nie

AS JOU KIND HANDUIT RUK …


Moenie op jou kind skree of jou kind luidkeels uitskel nie, sê Carol. “Navorsing wys dit stop die gedrag net vir ’ n kort rukkie uit vrees. En dit gaan niks doen vir die band tussen jou en jou kind nie.” Korttermyn- oplossings soos om hulle om te...

Read latest Huisgenoot Ouerskap online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans