As jou KIND HANDUIT RUK …

Hoe gemaak as jou telg in die openbaar verwoed te kere gaan? Moet jy toegee of hulle dissiplineer? Deur SHANÉ BARNARD

AS JOU KIND HANDUIT RUK …


ELKE ouer was al in dié moeilike situasie: Jy is in ’ n winkelsentrum, omring deur vreemdelinge, en jou kind begin histeries te kere gaan. Dalk was dit oor die speelding wat jy nie wou koop nie of die lekkergoed wat jy weier. Gee jy toe aan jou kind...

Read latest Huisgenoot Ouerskap online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans