Kalmte vir KINDERS

Die groot gonsword die afgelope tyd is mindfulness. Help kinders só die eise van die lewe hanteer Deur MARELIZE GRBICH

KALMTE VIR KINDERS


ONS hoor die woord mindfulness deesdae oral. Maar wat presies is dit? En hoe kan jou kroos daarby baat? Vergeet van ’ n dolle gejaag. Vat jou tyd en fokus op ’ n ontspanne, kalm manier op wat jy doen. Verbeel jou jy mik na ’ n doelnet. Vat jou tyd,...

Read latest Huisgenoot Ouerskap online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans