Oerskap

Lara Atson
REDAKTEURSBRIEF


DIS skuins ná agtuur die aand en ons is op pad huis toe ná ’n vinnige draai by die supermark. Net toe ons in ons straat afdraai, val die motor se ligte op ’n voël wat kiertsregop in die pad staan. Hy sprei sy vlerke so ewe om te sê: “Hokaai, verby my...

Read latest Huisgenoot Ouerskap online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans