Bou EMOSIONELE INTELLIGENSIE

Die vermoë om jou emosies te identifiseer en te verstaan, speel ’ n groot rol in ’ n gelukkige lewe Deur JOHANÉ SCOTT EMOSIES IS NÉT SO BELANGRIK VIR JOU SUKSES IN DIE LEWE

BOU EMOSIONELE INTELLIGENSIE


JAAR ná jaar sit kinders ure lank en vorms invul om hul IK te bepaal. As jou kind net ’ n hoog genoeg telling in dié toets kan behaal, dink jy, sal jy jouself op die skouer kan klop oor die slim kind wat jy in die wêreld gebring het. Maar hokaai, sê...

Read latest Huisgenoot Ouerskap online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans