Marijke en Werner Coetser

Jy kan ouerskap nie sonder ’n goeie sin vir humor oorleef nie. Hoe vinniger jy vir jouself, jou kinders en situasies leer lag, hoe makliker gaan jy die baba- en kleuterfase oorleef. ~ Lente Swift

LAG-LAG DEUR DIE UITDAGINGS


Die akteurspaar het twee jaar gelede op ’n spogtroue in die Malutiberge in die Vrystaat afgehaak. Werner en Marijke se dogtertjie, Layla, was toe sewe maande oud. “As ouers kan mens alles haarfyn tot op die laaste detail beplan, maar tydens ons...

Read latest Huisgenoot Ouerskap online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans