Genetiese model versnel kuddebou

’n Vernuwende Bonsmara-stoetteler het ’n besonderse genetiese model ontwikkel. Hy was die eerste ekstensiewe boer in Suid-Afrika om geslagsbepaalde semen te gebruik om sy kudde te verbeter.

VEEBOERDERY


Hoër seleksiedruk deur jaarliks 15% meer kalwers uit die top-5% van die kudde toe te voeg, gee vir Kobus Marais die deurslag om sy stoetery optimaal te verbeter. Dié stoetteler, wat in die WesVrystaat en Kalahari boer, benut die jongste genetiese...

Read latest Landbou Weekblad Tegnologie online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans