Makadamias bly veerkragtig deur innovasie

Om Suid-Afrika se status as die wêreld se grootste makadamiaprodusent te behou, die Chinese aantog te stuit en siekteprobleme te oorkom, word tegnologie soos biologiese bekamping verfyn en nanohommeltuie en outonome spuite ál meer in die vooruitsig gestel

TUINBOU


Nood leer nie net bid nie, maar lei ook tot vernuwende denke en tegnologie. Hoewel daar ’n paar slaggate begin ontstaan in die aanvanklike gladde makadamiabedryfsroete, verras die veerkragtigheid waarmee die bedryf keer op keer vorendag kom, sê dr....

Read latest Landbou Weekblad Tegnologie online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans