Graanpresisie kom boord toe!

Vir graanboere is ’n presisiebenadering al tweede natuur, maar die vrugteboer Gerhard van Deventer moes ’n lang pad stap — en talle aanpassings en ombouings aanpak — voor hy die voordele van presisieboerdery by sy hoëwaardegewasse kon smaak.

LUCILLE BOTHA
TUINBOU


Wanneer hy om die braaivleisvuur met sy vriende in die graanbedryf gesels het, het Gerhard van Deventer van Groen Erfnis-boerdery by Buffeljagsrivier besef vrugteboere kan nie saampraat wat presisietegnologie betref nie. “Ons was agter met dié...

Read latest Landbou Weekblad Tegnologie online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans