VRUGTEVLIEË REG IN DIE VISIER VAN E-TOESTELLE

– ENGELA DUVENAGE
KORTLIKS


Griekse en Italiaanse navorsers ontwikkel tans ’n elektroniese toestel wat vrugtevlieë as ’t ware uitsnuffel op grond van hul chemiese spoor. Die mikpunt is om te keer dat vrugtevlieë ongevraag saam met invoervrugte van een land na ’n ander verskeep...

Read latest Landbou Weekblad Tegnologie online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans