Bestuur grond as habitat vir mikrobes

Die grond huisves miljoene mikro-organismes. Die kuns van boerdery is om die grond só te bestuur dat dit ’n habitat vir meer en ’n groter verskeidenheid mikro-organismes is wat verskillende funksies kan verrig.

GROND- EN PLANTGESONDHEID


Boerderypraktyke moet daarop gerig wees om die reusegetalle mikro-organismes in die grond só te bestuur dat hulle vermeerder en ingespan kan word om sekere dienste tot voordeel van plante te verrig. Dan hoef minder ingekoopte insette gebruik te word,...

Read latest Landbou Weekblad Tegnologie online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans